Jaarboeke

Aspekte van erfreg 801


 
Modulekode ASC 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud (a) Algemene beginsels van intestate en testate erfreg (b) Formaliteite en inkorporasie deur verwysing (c) Kondonasiebevoegdheid (d) Invloed van die Grondwet op erfopvolging (e) Pactum Successorium en boedelsamesmelting (f) Aspekte van herroeping en herlewing van testamente (g) Bevoegdheid om ‘n testament op te stel en bevoegdheid om te erf
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share