Jaarboeke

Anatomie 700


 
Modulekode ANA 700
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

'n Volledige samevatting van alle anatomiemodules op nagraadse vlak is in
die Studiehandleiding vir Nagraadse Anatomiekursusse gepubliseer wat op aanvraag by die Departement Anatomie beskikbaar is.

Hierdie module sluit 30 navorsingskrediete in.

Modulekrediete 100.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share