Jaarboeke

Akademiese inligtingbestuur 101


 
Modulekode AIM 101
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Verkry, evalueer, verwerk, bestuur en bied inligtingsbronne vir akademiese doeleindes aan deur gebruik te maak van toepaslike tegnologie. Pas effektiewe soekstrategieë toe in verskillende tegnologiese omgewings. Demonstreer die etiese en regverdige gebruik van inligtingsbronne. Integreer 21ste-eeuse kommunikasie met die bestuur van akademiese inligting.
Modulekrediete 6.00
BAdmin Internasionale Verhoudings
BAdmin Openbare Bestuur Publieke Administrasie
BAdmin Openbare Bestuur
BCom Agribesigheidsbestuur
BCom Beleggingsbestuur
BCom Bemarkingsbestuur
BCom Ekon en Bestuurswetenskappe
BCom Ekonometrie
BCom Ekonomie
BCom Entrepreneurskap
BCom Finansiële Wetenskappe
BCom Informatika Inligtingstelsels
BCom Menslikehulpbronbestuur
BCom Ondernemingsbestuur
BCom Rekeningkundige Wetenskappe
BCom Rekreasie- en Sportbestuur
BCom Statistiek
BCom Voorsieningskettingbestuur
BA Beeldende Kunste
BA Geesteswetenskappe
BA Inligtingsontwerp
BA Oudiologie
BA Sport- en Vryestydstudies Sport- en Rekreasiebestuur
BA Sport- en Vryetydstudies Sportsielkunde
BA Sport- en Vryetydstudies Sport en Vryetyd in die Samelewing
BA Sport- en Vryetydstudies Sportafrigtingswetenskap
BA Spraak-Taalpatalogie
BA Tale
BA Verlengde program
BA Visuele Studies
BDram
BMus
BPolSci Internasionale Studies
BPolSci Politieke Studies
BSocSci Bedryfsosiologie en Arbeidstudies
BSocSci Erfenis- en Kultuurtoerisme
BSocSci Filosofie, Politiek en Ekonomie
BSW Maatskaplike Werk
BChD
BDietetics
BNurs
BOccTher Arbeidsterapie
BOH Mondhigiëne
BPhysio Fisioterapie
BRad Diagnostiek
BSportSci
HCert Sportwetenskap Opvoedkunde
HCert Sportwetenskap Sportafrigting
MBChB Geneeskunde
BIS Inligtingkunde
BIS Multimedia
BIS Uitgewerswese
BIT Inligtingtegnologie
BSc Bourekenkunde
BSc Eiendomwese
BSc Inligting- en Kennisstelsels
BSc Konstruksiebestuur
BSc Rekenaarwetenskap
BTRP Stads- en Streekbeplanning
BEd Grondslagfase-onderwys
BEd Intermediêrefase-onderwys
BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys
BEd Vroeë Kinderontwikkeling- en Grondslagfase
BDiv
BTh
Diensmodules Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Fakulteit Opvoedkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Fakulteit Geesteswetenskappe
Fakulteit Regsgeleerdheid
Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Fakulteit Teologie
Fakulteit Veeartsenykunde
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences