Jaarboeke

Verhandeling: Argeologie 890


 
Modulekode AGL 890
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Gedetaileerde en in-diepte ontleding en bespreking van ’n onderwerp van argeologiese belang, gebaseer op ’n goedgekeurde navorsingsvoorstel en etiese klaring. 30 000 – 50 000 woord verhandeling gebaseer op primêre veldwerk navorsing en ander relevante navorsingsbronne wat ’n gespesialiseerde kennis van die argeologiesenavorsingsproses toon. Terwyl navorsingsbevindinge negatief mag wees, moet die meestersverhandeling metodiek gedetailleerd en herhaalbaar wees. Die verhandeling moet die kandidaat se bekwaamheid demonstreer om strategieë te formuleer op konteks-spesifieke sowel as abstrakte konsep probleme. Die navorsingsproses moet ten volle aanspreeklik wees en moet sensitiwiteit toon in ’n na-koloniale werkskonteks. ’n Weergawe of gedeelte van die verhandeling moet vir publikasie in ’n geakkrediteerde joernaal ingehandig word.
Modulekrediete 240.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Antropologie en Argeologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences