Jaarboeke

Taalkunde Afrikatale: Capita selecta 752


 
Modulekode AFT 752
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Geselekteerde taalkundetemas uit die Afrikatale: probleme rakende woordkategorisering; grondige ondersoek na problematiese aangeleenthede soos pronominalisasie, die sisteem van naamwoordklasse in Bantoe met verwysing na die moontlike bestaan van vroeëre emotiewe naamwoordklasse. Studie van die oorsprong van die Bantoetale. Algemene taalwetenskaplike agtergrond word ook gegee. Indien die aantal studente dit noodsaak, sal die studente in taalspesifieke groepe onderverdeel word.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels en Afrikatale aangebied
Akademiese organisasie Afrikatale
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences