Yearbooks

Afrikaanse taalkunde (1) 856


 
Module code AFR 856
Qualification Postgraduate
Faculty Faculty of Humanities
Module content Capita selecta uit: Afrikaanse historiese taalkunde ‘n Teoretiese oorsig van taalverandering in die algemeen en meer spesifiek toegepas op die ontwikkeling van Afrikaans. Spesiale aandag word ook gewy aan standaardisering en die konstruksie van identiteit. Aspekte van die Afrikaanse grammatika ‘n Verskeidenheid aspekte van die Afrikaanse grammatiese sisteem word behandel. Spesiale aandag sal gewy word aan sintaktiese en morfologiese kwessies. Onderrig van die Afrikaanse taalkunde Die teorie van tweedetaalonderrig, kwessies rakende die onderrig van Afrikaans as huistaal en as addisionele taal, kritiese oorsig van die nasionale kurrikulumbeskrywings rakende taalstudie, taalkundige grondslae van die huidige skoolkurrikulum.
Module credits 20.00
Prerequisites No prerequisites.
Contact time 1 seminar per week
Language of tuition Module is presented in Afrikaans
Academic organisation Afrikaans
Period of presentation Semester 1

The information published here is subject to change and may be amended after the publication of this information. The General Regulations (G Regulations) apply to all faculties of the University of Pretoria. It is expected of each student to familiarise himself or herself well with these regulations as well as with the information contained in the General Rules section. Ignorance concerning these regulations and rules will not be accepted as an excuse for any transgression.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences