Jaarboeke

Arbeidsterapeutiese anatomie 804


 
Modulekode AAN 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Toegepaste kliniese anatomie van strukture en stelsels soos uiteengesit in die studiehandleiding vir nagraadse anatomiekursusse. .

Modulekrediete 28.00
Voorvereistes No prerequisites.
Kontaktyd 1 ander kontak per week, 1 besprekingsklas per week, 1 seminaar per week, 4 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences