Jaarboeke

Fakulteit Geesteswetenskappe


Welkom by die Fakulteit Geesteswetenskappe

Die Fakulteit Geesteswetenskappe is een van die oudste en mees gerespekteerde Geesteswetenskappe fakulteite in Suid-Afrika. Die Fakulteit is meer 100 jaar gelede gestig en het 'n lang tradisie van en uitgebreide ervaring in die verskaffing van voor-en nagraadse programme in 'n wye verskeidenheid van dissiplines in die tale, kunste en die sosiale wetenskappe.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences