Jaarboeke

Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie


Welkom by die Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie

Die Fakulteit is 'n voorste bron van plaaslik relevante en internasionaal kompeterende programme in Ingenieurswese, die Bou-omgewing en Inligtingtegnologie op beide voor- en nagraadse vlak. Kwaliteitstudente en -personeel is aan die Fakulteit verbonde en uitgebreide programme word aangebied om inklusiwiteit te fasiliteer. Hier is uitstekende hulpmiddels vir onderwys- en navorsingsfasiliteite en ook verskeie navorsingsinstitute. Die Fakulteit handhaaf noue bande met die industrie wat beide die onderwys- en navorsingsprogramme ondersteun. Die multidissiplinêre aard van die Fakulteit fasiliteer interaksie tussen dissiplines in beide onderwys- en navorsingsaktiwiteite.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences