Jaarboeke

Prostodonsie 470


 
Modulekode PRD 470
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Ondersoek en evaluering van die kunsgebitpasiënt, beginsels en neem van afdrukke, bepaling van vertikale en horisontale kaakverhoudinge en gesigsboogopname. Estetika. Inpas en plasing van die voltooide gebit. Nabehandeling. Kliniese aspekte van vervaardiging van volle en gedeeltelike kunsgebitte, obturators en spesiale apparate.
Modulekrediete 26.00
Voorvereistes GNK 388,MDB 370,TGG 370,FSG 370,FAR 370,RAD 370,TBW 370,ODO 370,PDL 370,GPS 370,ORD 370,OFC 370,PRD 370
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Prostodonsie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences