Modulekode | NPE 362 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | LW: NPE 362 semesterpunt: Algemene verpleegkunde 20%, verloskunde 40%, gemeenskap/PHC 20%, bestuur 20%. Finale assessering: Algemene verpleegkunde omvattende assessering 80%. (Farmakologie, bestuur, algemene verpleegkunde en PHC) en verloskunde OSCE 20%. Kliniese leerervarings en laboratoriumwerk: hierdie modules bestaan uit 300 ure verpligte kliniese praktyk- en laboratoriumwerk elk (per semester). Studente sal hierdie modules in gespesifiseerde gesondheidsorgeenhede voltooi. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262 |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App