Jaarboeke

Maksillo-fasiale patologie 570


 
Modulekode MFP 570
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die modules in die vak sal die student in staat stel om deur kennis van die embriologie, anatomie, fisiologie en patologie van die mondmukosa, speekselkliere, intra- en ekstra-orale sagteweefsel en been, letsels, siektes en toestande van die mondmukosa, speekselkliere, intra- en ekstra-orale sagteweefsel en been te diagnoseer en te hanteer.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes TBW 470,ODO 470,MFP 470,PDL 470,DFA 470,OFC 470,PTK 470,GAP 470,TMZ 470
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Mondpatologie en Mondbiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences