Jaarboeke

Kliniese verpleegkunde 120


 
Modulekode KVG 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Kliniese beredenering in die verpleegpraktyk. Kliniese oordeel en kliniese besluitneming. Kontekstuele en taakeienskappe van kliniese besluitneming. Strategieë om kliniese beredenering te verbeter. Kliniese beredenering in die beraming van siekteprosesse en in die evaluering van behandelingsmodaliteite vir siekteprosesse in die verpleegpraktyk. Reflektiewe kliniese verpleegpraktyk. Reflektiewe verpleegpraktyk: beginsels en toepassing. Lewering van probleemgedrewe, probleemgebaseerde en holistiese verpleegsorg in akute sorgomgewings.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes KVG 110
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences