Jaarboeke

Uitleg van kontrakte 802


 
Modulekode GPC 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud

Die onderwerpe sluit die volgende in:
(a) Die aard van regsuitleg
(b) Die verhouding tussen die uitleg van kontrakte en ander regsinstrumente
(c) Toelaatbare en ontoelaatbare getuienis by die uitleg van kontrakte
(d) Analise van die bedinge wat die kontraksinhoud daarstel
(e) Rektifikasie
(f) Vermoedens en reëls van uitleg

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes GPC 801
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences