Jaarboeke

Maastskaplike ontwikkeling 454


 
Modulekode MWT 454
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Oorsig van die konteks en aard van maatskaplike welsyn en maatskaplike dienste in Suid- Afrika; praktykrealiteite en uitdagings; belangrikheid van vennootskappe. Maatskaplike ontwikkeling teen die agtergrond van sosio-ekonomiese en politieke invloede vanuit ‘n internasionale, streeks- en nasionale perspektief as verskynsel. Maatskaplike regverdigheid en verandering van strukturele kragte van onderdrukking, uitsluiting en ontmagtiging deur middel van maatskaplike ontwikkeling. Die impak van die politieke ekonomie en omgewingsuitdagings op maatskaplike en finansieringsbeleide, maatskaplike ontwikkeling en maatskaplike dienste. Verhouding tussen maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes MWT 310, 311, 321, MWP 361 +DS
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Maatskaplike Werk en Krim
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences