Jaarboeke

Antieke kultuurstudie 728


 
Modulekode AKG 728
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Verbale en nie-verbale simbole in die Antieke Wêreld Studie van literêre teorie/teorieë en genres, byvoorbeeld: kriteria vir die analise van narratiewe, poësie, eposse en drama in die Antieke Wêreld en studie en interpretasie van die visuele uitbeeldings van die Antieke Wêreld. Afhangende van studente se belangstelling en/of spesialisasie kan meer aandag geskenk word aan die literatuur van die ou Nabye Ooste of die Grieks-Romeinse of die vroeg-Christelike wêreld. Aandag word spesifiek gegee aan die oorvleueling van veerbale en nieverbale simbole en hoe die een kan dien as hulpmiddel om die ander te interpreteer. Taalstudente sal capita selecta uit die relevante literatuur van die Hebreeuse/Griekse/Latynse literêre korpus lees
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences