Jaarboeke

Lewensoriëntering 415


 
Modulekode SPH 415
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Die fokus van SPH 415 is om die selfwaarde van voornemende Lewensvaardighede onderwysers op te bou sodat hulle aandag kan gee aan die behoeftes, waardes, geloof oortuigings en verantwoordelikhede verbonde aan die bemagtiging van leerders om ingeligte besluite te maak en om gebruik te maak van eienskappe wat identifiseer is deur navorsing te gebruik om positiewe gedrag en bestuur teweeg te bring. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes.
Kontaktyd 12 tutoriale per jaar, 60 lesings per jaar
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences