Jaarboeke

Stedelike grondontwikkelingsekonomie 261


 
Modulekode TPU 261
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Ekonomie van nedersettings, insluitend aspekte soos ekonomiese voordele, transformasie, gelykheid, integrasie en inklusiwiteit; liggingskeuses van stedelike grondgebruik; digtheid en intensiteit van ontwikkeling; impak van digthede, ligging en vervoerekonomie op grondwaardes; implikasies van sonering; implikasies vir volhoubaarheid en risiko vermindering; die koste van stedelike groei na gelang van verdigting of spreiding. Die funksionering van die eiendomsmark, bv. hoe die eiedomsmark werk vir stedelike armes; sleutel-rolspelers en besluitneming binne die eiendomsmark; die rol van stedelike beplanning, asook die plaaslike regering en hul finansiële volhoubaarheid in die eiendomsmark.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Stads- en Streekbeplanning
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences