Jaarboeke

Program: DSc Gesondheidswetenskappe

Code Faculty Duration Credits
10262000 Fakulteit Gesondheidswetenskappe Duur van studie: 2 jaar

Programinligting

Die graad DSc word toegeken op grond van publikasies (sien ook die Algemene Regulasies).
Die versamelde publikasies wat aangebied word, moet ’n sentrale tema behels.
Die kandidaat moet reeds in besit wees van ’n PhD-graad of gelykwaardige kwalifikasie.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share