Jaarboeke

Program: BSocSciHons Sosiologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01243015 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 150
Contact:
Dr SS Molapo
[email protected]
+27 (0)124203111

Toelatingsvereistes

- ’n Toepaslike baccalaureusgraad met Sosiologie of ’n direk verbandhoudende sosiale wetenskap as hoofvak.

- ’n Gemiddelde punt van minstens 70% in die hoofvak/spesialiseringsrigting word vereis.
 
 
 

 

Addisionele vereistes

In sekere gevalle kan addisionele modules vereis word.

Studente met ? gemiddelde tussen 68% en 70% in die hoofvak/spesialiseringsrigting kan in spesiale omstandighede vir toelating oorweeg word. Doen aansoek by die programbestuurder.

Ander programspesifieke inligting

  • Kies of SOC 761 of SOC 757 as 'n kernmodule.
  • Kies een keusemodule.
  • SOC 757 en SOC 761 kan as keusemoduldes gekies word indien nie reeds as ’n kernmodule gekies nie.
  • Nie alle modules word in ’n gegewe jaar aangebied nie. Kontak die programbestuurder in dié verband.

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences