Jaarboeke

Program: BAHons Opsie: Sport en Vryetyd in die Samelewing

Code Faculty Duration Credits Download
01240508 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 135
Contact:
Prof A Goslin
[email protected]
+27 (0)124206043

Toelatingsvereistes

  • 'n Baccalaureusgraad met Menslike Bewegingskunde, Sport- en Vryetydstudies of Sportwetenskappe as hoofvak (of gelykwaardige graad onderworpe aan die goedkeuring van die departementshoof en met goedkeuring van die Senaat).

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share