Jaarboeke

Wêreld klimaatsverandering en biodiversiteit 783


 
Modulekode ZEN 783
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die module het ten doel om studente te voorsien van 'n begrip van wêreld klimaatsverandering en die impak daarvan op die bewaring van biodiversiteit.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week, 3 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Dierkunde en Entomologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences