Modulekode | VOW 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Fasilitering van leer. Bepaling van vordering en evaluering. Verpleegproses as modaliteit in verplegingsonderwys. Toewysing van leerders in die kliniese praktyk en die fasilitering van kliniese leer. Verpleegteorieë en hul toepassing. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | VOW 110 |
Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App