Jaarboeke

Navorsingsmetodologie 400


 
Modulekode VKU 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Literatuurstudies en seminare in Veekunde. Veekundige navorsingsmetodiek: hantering van navrae, probleemstelling, benadering tot probleemoplossing, verslaggewing. Praktyk.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Gelyktydige registrasie GVK 420, TLR 411
Kontaktyd 1 seminaar per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Vee- en Wildkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share