Jaarboeke

Veekunde 250


 
Modulekode VKU 250
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud 'n Inleiding tot die basiese beginsels en termonologie van grootvee-, kleinvee, vark-en pluimveeproduksiestelsels.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes VKU 120 GS of TDH
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vee- en Wildkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share