Jaarboeke

Kontemporêre diskoerse in beeldende kunste 401


 
Modulekode VKK 401
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module behels ‘n studie van kritiese benaderings tot en hedendaagse diskoerse in die beeldende kunste, sowel as die vaardighede om kontemporêre en historiese visuele diskoerse binne die internasionale en plaaslike kulturele sowel as die professionele paradigmas te kontekstualiseer.
Modulekrediete 60.00
Voorvereistes BKK 300
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences