Jaarboeke

Metodiek van Vreemde Tale 400


 
Modulekode VFL 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Slegs gegradueerde studente wat ‘n vreemde taal op derdejaarsvlak geslaag het, mag vir hierdie keusemodule inskryf. Die fasilitering van leer van ‘n vreemde taal fokus op ‘n kommunikatiewe benadering. Leerders moet die taal leer praat, luister na die taal, lees en blootgestel word aan die kultuur van die sprekers van die spesifieke taal. Die fokus is op die ontwerp, implementering, bestuur en assessering van leertake in die spesialiseringsveld met ‘n kruiskurrikulêre geïntegreerde benadering. Die studie integreer die dissiplinêre beginsels van inhoudskennis, metodologie en relevante opvoedkundige teorie.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 60 lesings per jaar, 12 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences