Jaarboeke

Fyn kookkuns 414


 
Modulekode VDS 414
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Gevorderde voedselbereidings- en aanbiedingstegnieke.
Modulekrediete 28.00
Voorvereistes VDS 210 en VDS 221
Kontaktyd 2 lesing per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences