Jaarboeke

Finale skriftelike eksamen 750


 
Modulekode ULT 750
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud 'n Portefeulje van die deurlopende skriftelike beoordelings gedurende elke module voltooi vir die PGDipGUS.
Modulekrediete 1.00
Voorvereistes Een van ULT 722, ULT 723, ULT 724, ULT 725 sowel as een van ULT732, ULT733, ULT734, ULT735, en een van ULT742, ULT743, ULT744, ULT745 sowel as ULT730, ULT731, ULT740
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Radiologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences