Jaarboeke

Oriëntasie in teologie 114


 
Modulekode TEO 114
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Teologie
Module-inhoud Die verhouding teologie, geloof en spiritualiteit. Ensiklopedie van die teologie.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Kerkgeskiedenis en Kerkreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences