Jaarboeke

Omvattende pasiëntbestuur 371


 
Modulekode TBW 371
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die doel van hierdie module is: • Fasilitering vir begrip van tegnologiebestuur en instandhouding • Vaslegging van kennis/vaardigheid in terme van administratiewe bestuur en skedulering in ‘n tandheelkundige praktyk • Fasilitering vir begrip vir kliëntbehoeftes en aanvraag • Vaslegging van kennis/vaardigheid ten opsigte van interne bemarking in die tandheelkundige praktyk • Fasilitering van beroepsbestuur • Fasilitering van begrip vir werknemer se regte in terme van die arbeidswetgewing • Fasilitering vir begrip vir die mondhigiënis se rol in die bestuur van ‘n tandheelkundige praktyk • Fasilitering van die bestuur van ‘n primêre voorkomende behandelingsplan • Voorsiening van primêre voorkomende behandeling in samewerking met BChD studente
Modulekrediete 3.00
Voorvereistes ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271
Kontaktyd 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week, 1 ander per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Tandheelkundige Bestuurswetens
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences