Jaarboeke

Spraakwetenskap 210


 
Modulekode SWL 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Pragmatiese ontwikkeling: Sosiale en kommunikatiewe basisse van taal. Pragmatiese ontwikkeling van die voorskoolse kind. Pragmatiese ontwikkeling van die skoolgaande kind en volwassene. Taal- en sosiokulturele diversiteit en kommunikasiepatologie. Kultureelgeldige taalevaluering en intervensiestrategieë binne ’n tweetalige en meertalige konteks.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes SWL 101
Kontaktyd 2 lesing per week, 4 Kliniese oefensessies
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences