Jaarboeke

Spraak-taalpatologie 420


 
Modulekode SPP 420
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Gevorderde teorie, resente navorsing, tendense en vraagstukke in vroeë kinder-taalafwykings, omvattende ontwikkelingsafwykings, neuromotoriese spraakafwykings en neurogene taalafwykings. Eise van beroepsbeoefening in die plaaslike konteks. Benaderings tot lewensdeelname vir persone met afasie en traumatiese breinbesering.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes SPP 310, 320, 381, 382
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences