Jaarboeke

Spraak-taalpatologie: Praktika 382


 
Modulekode SPP 382
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Evaluering van en intervensie met kliënte van alle ouderdomme met taal-leerafwykings in opvoedkundige, werk en sosiale konteks. Samewerking met en berading van hierdie kliënte en hul betekenisvolle ander. Deelname aan spanwerk. Begrip en toepassing van die beginsels van evaluering, intervensie, professionele etiek, bewysgebaseerde praktyk en kliniese verslagskrywing deur middel van seminare.
Modulekrediete 5.00
Voorvereistes SPP 210, 220, 281
Kontaktyd 64 praktiese sessies, 14 seminare
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences