Jaarboeke

Gemeenskapsielkunde 804


 
Modulekode SLK 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Departementele keuring - slegs vir MA: Voorligtingsielkunde. In hierdie module sal studente leer hoe om sielkundige programme in sosiale gemeenskappe te ontwikkel en te implementeer (bv lewensvaardigheids-programme) ten einde hulle in staat te stel om die rol van ‘n gemeenskapskonsultant te vertolk.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes DS (MA Voorligtingsielkunde)
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences