Jaarboeke

Sielkundige berading 700


 
Modulekode SLB 700
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Ekosistemiese, bategebaseerde benadering. Die skool as 'n nodale kern van ondersteuning binne die gemeenskap. Die bevordering van "veilige" skole, versorging en berading van die kind, die familie en personeel; krisis en traumaberading van die kind, die familie en die personeel. Voorkomende, oplossingsgebaseerde en korttermynondersteuningstrategieë rakende emosionele, gedrags-, sosiale, loopbaanontwikkeling en leerverwante aspekte. Psigometriese kennis en vaardighede van toepassing op die geregistreerde beraderskonteks.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences