Jaarboeke

Rekenaartoepassingstegnologie 330


 
Modulekode RTT 330
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Geïntegreerde produktiwiteitspakette, gevorderde komponente: aanbiedings- en grafiese komponente, sigblad pakette. databasiskonsepte, tabelle en verwantskappe, vorms, verslae. Oopbronkode bedryf- en netwerkstelsels, installering en instandhouding.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes RTT 230
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences