Jaarboeke

Reproduksieleer 320


 
Modulekode RPL 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Kunsmatige inseminasie. Semenkolleksietegnieke, semen-evaluasie, -verdunning en - bewaring. Embrioversameling, -bewaring en -oorplasing. Ovumversameling en in vitrobevrugting. Hantering van apparaat en praktiese inseminasie, oestrus-observasie en dragtigheidsbepaling.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes RPL 310
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vee- en Wildkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share