Modulekode | RPK 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Praktykbestuur (b) Neem van instruksies (c) Boekhouding vir regspraktyke (d) Aspekte van hoftegnieke (e) Praktiese toepassing (f) Navorsingsvaardighede (g) Skryfvaardighede (brief van advies, kantoormemorandum, hoofde van betoog) |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Prosesreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App