Jaarboeke

Navorsing 371


 
Modulekode RCH 371
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Om die mondhigiëne student op te lei om vaardig te wees in die veld van navorsing deur aktiewe gebruikers te word van navorsing. Die doel hiervan is om die tandheelkundige praktyk te verbeter asook deelname aan tandheelkundige navorsing aan te moedig. Die student moet deelneem aan navorsing onder die leiding van ‘n kundige navorser en rapporteer oor aspekte van navorsing soos byvoorbeeld die tipe navorsing, die eienskappe van navorsingsmetodologie, data insameling en statistiese resultate.
Modulekrediete 5.00
Voorvereistes ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271
Kontaktyd 10 lesings
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Gemeenskapstandheelkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences