Jaarboeke

Navorsingsprojek 320


 
Modulekode RCH 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Literatuurstudie, protokol en statistiek (1 l + 1 x 2u bespreking). Voorbereiding van protokol en voorlegging vir goedkeuring (1 x 2u bespreking).
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes RCH 310
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Mensvoeding
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share