Jaarboeke

Radiografiese anatomie 380


 
Modulekode RAN 380
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Sistemiese anatomie II: Vroulike voortplantingstelsel en mamma; Kardiovaskulêre stelsel. Serebrospinale vogstelsel. Inleiding tot neuro-anatomie. Regionale dwarssnit-anatomie: Skedel, brein, toraks, abdomen, pelvis en ledemate. Radiografiese anatomie III: Sistemiese en dwarssnit-anatomie met die klem op driedimensionele rekonstruksie.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes RFI 210,RFI 211,RAN 280,FSG 251,FSG 252,FSG 262
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences