Jaarboeke

Radiografie 271


 
Modulekode RAD 271
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die mondhigiëne student moet bekwaam wees om ‘n verskeidenheid binne- en buitensmondse x-straalfoto’s van goeie diagnostiese gehalte te kan lewer. Hy/sy moet ook relevante anatomiese landmerke op ‘n x-straalfoto herken en onderskei tussen normale en abnormale voorkomste. Hy/sy moet te alle tye bewus wees van moontlike skadelike effekte van bestraling op biologiese sisteme.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171
Kontaktyd 2 praktiese sessies (30 weke), 1 lesing per week for 30 weke
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Mondpatologie en Mondbiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences