Jaarboeke

Portugese taal en kultuur (1) 113


 
Modulekode PTG 113
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Verwys na die Engelse weergawe van die Course Catalogue.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Graad 12 Portugees
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels en Portugees
Akademiese organisasie Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences