Jaarboeke

Voorskoolse waarneming 251


 
Modulekode PRO 251
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie is ‘n amptelike, voltydse module waarvoor geen student enige vergoeding mag ontvang nie. Dit word gedurende Januarie – Februarie in die student se tweede jaar voltooi. Die module bestaan uit 10 dae se observasie by ‘n voorskoolse sentrum (kleuterskool). Sluit ‘n waarnemingstaak, die aanbied van leeraktiwiteite, deelname aan verwante skool-en gemeenskapsaktiwiteite in, en vereis dat studente deur die skole geassesseer word.
Modulekrediete 4.00
Voorvereistes JVK 130
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences