Jaarboeke

Epidemiologie van plantsiektes 463


 
Modulekode PLG 463
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Begrip vir die voorkoms van plantsiekte-epidemies in die natuur en hoe hulle gemoniteer en analiseer word. Dieptebegrip vir hoe plantsiektes gewasverliese veroorsaak en hoe hierdie verliese gekwantifiseer en voorspel kan word. Voorbeelde van hoe epidmiologie gebruik kan word in die ontwikkeling van ‘n gewasbeskermingstrategie. Gebruik van statistiese procedures in die kwantifisering en vergelyking van epidemies.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes PLG 251, PLG 262 en PLG 363
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Mikrobiologie en Plantpat
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences