Jaarboeke

Aspekte van privaatreg met betrekking tot kinders 801


 
Modulekode PLC 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Capita selecta uit enige van die volgende: (a) Privaatregtelike status van kinders in Suid-Afrika (b) Ouer-kind-verhouding (c) Kinderregte en ouerlike verantwoordelikhede (d) Aanneming en alternatiewe sorg (e) Reproduktiewe regte en die reg op gesondheidsorg (f) Teorieë met betrekking tot kinderregte
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share