Jaarboeke

Waarnemingsterrekunde 300


 
Modulekode PHY 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Struktuur van die heelal, navigasie van die hemelruim, bolmeetkunde, optiese, hoë-energie- en radiofisika en –bronne, instrumente, praktiese waarnemingsvaardighede, data-opneming, - ontleding, -vertolking (sein- en beeldprosessering, ruis, kalibrering, foutanalise). Projek: ‘n Geselekteerde projek in óf optiese óf radiosterrekunde wat ‘n formele verslag en aanbieding tot gevolg het.

Modulekrediete 36.00
Voorvereistes PHY 255 en PHY 263
Kontaktyd 4 lesing per week, 2 praktiese sessies per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Fisika
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences