Jaarboeke

Oudiologie: Praktikum 481


 
Modulekode ODL 481
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Opvoedkundige oudiologie: Intervensie met ’n kliënt met gehoorverlies van enige ouderdom; holistiese evaluering en ontwikkeling van ’n geïndividualiseerde intervensieprogram. Intervensie met ’n groep kinders met gehoorverlies binne enige opvoedkundige instansie. Passing, verifikasie en oriëntasie en validasie van gehoorapparate by die pediatriese populasie. Intervensie in terme van opvolg deur kontinue evaluering, berading en ouerleiding. Observasie van kogleêre-inplantingprogrammering en -intervensie.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes ODL 310, 320, 381, 382
Kontaktyd 28 seminare, 100 ure kliniese opleidingsessies, 124 ure praktiese sessies
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences