Jaarboeke

Pedo-oudiologie: Teorie 320


 
Modulekode ODL 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Pediatriese oudiologie in terme van identifikasie, diagnose en intervensie. Vroeë-identifikasieprogramme in terme van die rasionaal, prosedures, protokolle, kwaliteitstandaarde en norme (benchmarks). Diagnostiese prosedures volgens die ontwikkelingsouderdomme, insluitende toepassing van elektrofisiologiese prosedures vir die evaluering van ouditiewe funksionering, gedragsobservasie-oudiometrie; visuelerespons-oudiometrie, en gekondisioneerde spel-oudiometrie. Beginsels van vroeë intervensie en die rol van die pediatriese oudioloog. Intervensie in terme van berading en die beginsels, stadia en uitdagings verbonde aan pediatriese gehoorapparaatpassing.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes ODL 210; 220 en ODL 281
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences